Testimonials


See what other members had to say…

Opleiding in Germiston 11 Maart 2017:

Ek wil net baie dankie se vir die Childcare 101 kursus wat on Assistants Saterdag bygewoon het.  Hulle kan nie ophou praat hoe ongelooflik goed dit was nie veral die aanbieder.  Hulle sal definitief opvolg kursuse bywoon.

Baie dankie!

Lee Milner

Head of Preschool

St Andrew’s Preschool

 

*01/02/2017

Hello Mariska,

Thanks so much for all your assistance with the program.  I am so impressed with the program and wonder why I did not sign up sooner.  I can see that it is going to make my life easier and super organized going forward,  Thanks again and have a great day.

Kind regards,

Leisel Petrie

*26/01/2017

Goeie dag, dra asb ons dank aan Anton en Maxie oor, ons het vandag on registrasie sertifikaat ontvang. Woelbosgroete Hennie en Louise

848total visits,1visits today