By die Sona toespraak van President Ramaphosa was daar aangekondig dat graad RR ook ‘n verpligte skooljaar gaan word. Die inwerkingtreding daarvan en die tydsverloop is nie aangekondig of tans algemeen bekend nie. Graad R is reeds verpligtend soos dokumentasie vanaf die owerhede aandui. Sover ons kennis strek is dit nie deur die owerhede aangekondig […]